| Modulekode | WKE 420 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Inleidende aspekte van natuurlewebestuur: wildbestuur, habitatbestuur, wildvoeding en die aanhouding van wild in dieretuine. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | VGE 301 of TDH |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App